Kerk 101: Bybelstudies oor 1 Timoteus
Paulus leer vir Timoteus hoe om die gemeente in te rig. Hierdie 12 Bybelstudies leer ons hoe dit vandag nog op die Kerk van toepassing is.
Kruispad e-tydskrif is maandeliks, gratis, gereformeerd. Lees gratis artikels om jou geloof te verdiep, of jy nou jonk of oud is!
Op hierdie webwerf kry jy Engelse gereformeerde leesstof, en meer nog – artikels en aktiwiteite vir kinders.
Hierdie is Kruispad se kleinsus. Kry leesstof vir kinders, gesinsbybelstudies, raad vir ouers, aktiwiteite vir kinders en meer.
Paulus leer vir Timoteus hoe om die gemeente in te rig. Hierdie 12 Bybelstudies leer ons hoe dit vandag nog op die Kerk van toepassing is.
Ontdek die wonderlike woorde wat God aan jou gee om Hom te dien. Hierdie Bybelstudies oor die Psalms sal jou opnuut laat besef wat jy lees – en sing.
Discover the new life that God gives you in Christ! These Bible studies about Ephesians will give you the guidelines for a life that is dedicated to God every day.
12 Bible studies to help you better understand your faith and enable you to share the gospel with others.
Kry in hierdie Bybelstudieboek antwoorde op 15 lewensvrae wat vanuit Genesis 1 tot 11 beantwoord word.
12 Bybelstudies uit 2 Timoteus om jou te help om soos Timoteus ’n ware dienaar van die Here te word!
Administratiewe Buro, Molenstraat 62, Potchefstroom
0182973986
Maandag tot Vrydag 09:00-13:00